Mount Logan | |
---|---|
Ligging | Yukon, Kanada |
Hoogte | 5 956[1] meter bo seevlak |
Reeks | Rotsgebergte |
Koördinate | 60°34′2″N 140°24′10″W / 60.56722°N 140.40278°W |
Eerste bestyging | 23 Junie 1925 |
Eerste bestyger(s) | Albert H. MacCarthy |
Mount Logan is 'n berg in Noord-Amerika wat in die Kanadese gebied Yukon geleë is. Met 'n hoogte van 5 956 meter is dit die tweede hoogste berg in die Rotsgebergte en Noord-Amerika ná die Mount McKinley en die hoogste berg van Kanada. Die Mount Logan is in 1890 ontdek en in 1891 ná die bekende geoloog William Edmond Logan vernoem.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search